Numeri 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die dag toe die altaar gewy is, het die leiers ook spesifieke geskenke vir die offeraltaar gegee. Hulle het nadergekom en dit by die altaar gaan neersit.

Numeri 7

Numeri 7:4-18