Numeri 6:21-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. “Dit is die voorskrifte vir iemand wat ’n nasireërgelofte aan die Here afgelê het. As die nasireër ook iets anders as die gewone gelofte vir die Here belowe het, moet hy dit ook nakom.”

22. Die Here sê toe vir Moses:

23. “Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle die Israeliete seën:

Numeri 6