Numeri 4:38-41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Die Gersoniete is volgens hulle familie- en stamgroepe getel.

39. Dit was almal tussen 30 en 50 wat by die tabernakel diens moes doen.

40. Hulle getal was 2 630.

41. Dit was dus al die Gersoniete wat verpligtings by die tabernakel gehad het. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here gesê het hulle moes doen.

Numeri 4