Numeri 4:36-39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

36. Hulle was altesaam 2 750.

37. Dit was dus die somtotaal van al die Kehatiete wat by die tabernakel moes werk. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here vir Moses gesê het.

38. Die Gersoniete is volgens hulle familie- en stamgroepe getel.

39. Dit was almal tussen 30 en 50 wat by die tabernakel diens moes doen.

Numeri 4