Numeri 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet die gordyne van die tabernakel dra, die tent en die velle wat bo-oor kom, die boonste laag van gebreide ramsvelle, en die gordyn wat by die deur van die tent kom.

Numeri 4

Numeri 4:16-35