Numeri 4:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Moses en Aäron gesê:

2. “Neem ook ’n sensus op van die Kehatiete onder die Leviete, volgens hulle afsonderlike familie- en stamgroepe.

3. Tel almal wat tussen 30 en 50 jaar oud is, wat in die tabernakel diens kan kom doen.

4. “Die Kehatiete sal in die tabernakel met die heel heiligste dinge werk.

Numeri 4