Numeri 36:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer die Hersteljaar vir die Israeliete aanbreek, sal die grond wat hulle geërf het, permanent deel word van die eiendom van die stam aan wie hulle dan behoort. Ons stam is dan daardie grond vir altyd kwyt.”

Numeri 36

Numeri 36:1-8