Numeri 36:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het gesê: “Meneer, die Here het u beveel om die land deur loting tussen die Israeliete te verdeel. Die Here het u ook beveel om ons broer Selofgad se grond vir sy dogters te gee.

Numeri 36

Numeri 36:1-12