Numeri 36:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is al die opdragte en die voorskrifte wat die Here deur Moses vir die Israeliete gegee het toe hulle op die Moabsvlakte, langs die Jordaan reg teenoor Jerigo gebly het.

Numeri 36

Numeri 36:7-13