Numeri 35:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man wat die ander se dood veroorsaak het, moet in die plek van asiel bly totdat die hoëpriester sterf. Hy kan eers nadat die hoëpriester dood is, teruggaan na sy eie grond waar hy vandaan kom.

Numeri 35

Numeri 35:24-34