Numeri 34:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die suide loop die grens in die Negevgebied van die Sinwoestyn af tot by die grens met Edom. Dit begin oos van die Dooie See.

Numeri 34

Numeri 34:1-6