Numeri 34:28-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. Pedael, seun van Ammihud vir die stam Naftali.”

29. Dit is die leiers wat die Here aangewys het om te help met die verdeling van Kanaän onder die Israeliete.

Numeri 34