Numeri 34:27-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Agihud, seun van Selomi vir die stam Aser;

28. Pedael, seun van Ammihud vir die stam Naftali.”

29. Dit is die leiers wat die Here aangewys het om te help met die verdeling van Kanaän onder die Israeliete.

Numeri 34