Numeri 34:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Die mense van die stamme van Ruben en Gad en die halwe Manassestam het reeds hulle grond gekry.

15. Hierdie twee en ’n halwe stamme het grond gekry aan die oostekant van die Jordaan teenoor Jerigo.”

16. Die Here het verder vir Moses gesê:

Numeri 34