Numeri 34:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Gee hierdie opdrag vir die Israeliete: Ek gee Kanaän vir jou as erfdeel. Wanneer julle in die land gekom het, moet dit die volgende grense hê:

Numeri 34