Numeri 33:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is van Pi-Hagirot weg en het deur die Rietsee na die woestyn toe getrek. Hulle het drie dae lank deur die Etamwoestyn getrek en toe by Mara kamp opgeslaan.

Numeri 33

Numeri 33:3-16