Numeri 31:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vyf Midianitiese konings Ewi, Rekem, Sur, Gur en Reba is in die geveg dood. Die Israeliete het ook vir Bileam, die seun van Beor, doodgemaak.

Numeri 31

Numeri 31:4-9