Ons bring vir die Here ’n offer van al die goue goed wat ons gekry het: armringe en armbande, seëlringe, oorringe en halskettings. Dit moet vir ons versoening bring by die Here.”