Moses het toe vir die volk gesê: “Kry van julle manskappe reg om oorlog te gaan maak teen die Midianiete. Hulle moet in die Naam van die Here gaan wraak neem op die Midianiete.