Numeri 31:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Staan aan die Here sy deel af van die gevangenes, die beeste, die donkies en die vee wat die oorlog opgelewer het. My deel is een uit elke 500.

Numeri 31

Numeri 31:21-32