Numeri 31:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

alles wat nie met vuur vernietig kan word nie, moet julle in vuur reinig. Daarna moet dit met reinigingswater skoongemaak word. Alles wat in die vuur kan verbrand, hoef net met reinigingswater skoongemaak te word.

Numeri 31

Numeri 31:18-32