Numeri 31:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is hulle wat Bileam se raad gevolg het en veroorsaak het dat die Israeliete by Peor aan die Here ontrou was. Hulle is die oorsaak dat die plaag van die Here oor ons gekom het!

Numeri 31

Numeri 31:13-26