Numeri 30:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As haar man dit egter afkeur die dag waarop hy daarvan hoor, maak hy die gelofte of die verpligtings wat sy onnadenkend op haar geneem het, tot niet. Die Here sal haar dit vergeef.

Numeri 30

Numeri 30:7-16