Numeri 30:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Moses het die stamleiers van Israel bymekaargekry. Hy het vir hulle gesê: “Hier is die Here se voorskrifte oor geloftes:

2. Iemand wat aan die Here ’n gelofte maak, of hom met ’n eed verbind, mag nooit sy woord verbreek nie. Hy moet presies doen wat hy beloof het.

3. “’n Jong meisie wat nog in haar ouerhuis bly, kan ’n gelofte aan die Here maak, of ’n belofte aflê.

Numeri 30