Numeri 29:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Tien dae later gedurende die sewende maand, moet julle ’n gewyde byeenkoms hou. Julle moet dan julle self verootmoedig. Op daardie dag mag julle geen werk doen nie.

Numeri 29

Numeri 29:4-13