“Dit is die brandoffers, die graanoffers, die drankoffers en die maaltydoffers wat julle gedurende julle feeste vir die Here moet bring. Dit is naas julle gelofte-offers en vrywillige offers.”