Numeri 29:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die derde dag van die fees moet julle elf bulle, twee ramme en veertien lammers van ’n jaar oud offer. Almal moet gesond en sonder gebrek wees.

Numeri 29

Numeri 29:12-21