Numeri 28:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet op daardie dag ’n buitengewone brandoffer vir die Here bring wat vir Hom vreugde gee. Dit bestaan uit twee jong bulle, ’n ram en sewe lammers wat ’n jaar oud is.

Numeri 28

Numeri 28:25-31