Numeri 28:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gee die volgende opdragte aan die Israeliete: ‘Sorg dat julle my offer op die tyd bring wat daarvoor bepaal is. Die offer wat julle vir My op die vuur bring, is my kos. Ek hou baie daarvan.’

Numeri 28

Numeri 28:1-8