Numeri 28:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet dan vir die Here ’n vuuroffer bring. Dit is ’n brandoffer van twee gesonde jong bulle, ’n gesonde ram en sewe gesonde lammers van ’n jaar oud.

Numeri 28

Numeri 28:10-24