Numeri 28:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam met elke lam gaan ’n offer van een en ’n half kilogram meel gemeng met olie. Dit is ’n vuuroffer vir die Here, ’n brandoffer waarvan Hy baie hou.

Numeri 28

Numeri 28:5-18