Numeri 27:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons pa het in die woestyn gesterf. Hy het nie seuns gehad nie,” het hulle gesê. “Hy was nie een van Korag se meelopers wat teen die Here in opstand gekom het nie. Hy is dood oor sy eie sonde.

Numeri 27

Numeri 27:1-11