Numeri 26:65 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir daardie Israeliete toe al gesê dat hulle in die woestyn sal doodgaan. Dit was net Kaleb, die seun van Jefunne, en Josua, die seun van Nun, wat oorgebly het.

Numeri 26

Numeri 26:55-65