Hy buk en gaan lê soos ’n leeumannetjie. Hy is soos ’n leeu; niemand kan hom teenstaan nie. Elkeen wat jou seën, is geseënd.Elkeen wat jou vervloek, is vervloek.”