Numeri 23:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die boodskap oorgedra:“Van Aram af het Balak my laat kom. Die koning van Moab het my laat kom vanaf die berge in die ooste. Hy het gesê: Kom! Kom vervloek Jakob vir my! Kom kondig Israel se ondergang aan!

Numeri 23

Numeri 23:1-13