Numeri 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bileam sê toe vir Balak: “Bly hier staan by die offers wat jy gebring het. Laat ek gaan kyk of die Here my nie miskien wil ontmoet nie. Ek sal vir jou kom sê wat Hy my laat sien het en aan my geopenbaar het.” Bileam het toe op ’n kaal koppie geklim.

Numeri 23

Numeri 23:1-8