Numeri 23:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir Jakob nie teëspoed in gedagte nie. Hy het nie moeilikheid in die vooruitsig vir Israel nie. Die Here sy God is by hulle. Hy is koning oor hulle.

Numeri 23

Numeri 23:11-27