Numeri 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Balak sê toe vir hom: “Kom saam met my na ’n ander plek toe. Jy sal van daar af ’n deel van die Israeliete kan sien. Vervloek hulle vir my van daar af.”

Numeri 23

Numeri 23:3-17