Numeri 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom tog en vervloek hierdie volk vir my. Hulle is sterker as ek. Miskien kan ek hulle dan oorwin en uit die land verdryf. Ek weet as jy iemand seën, is hulle geseën en as jy hulle vervloek, is hulle vervloek.”

Numeri 22

Numeri 22:1-9