Numeri 22:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom het jy die donkie nou al drie keer geslaan?” vra die engel van die Here vir hom. “Ek het gekom om jou voor te keer, want jy is op die verkeerde pad.

Numeri 22

Numeri 22:26-37