Numeri 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe die donkie laat praat. “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou al drie keer geslaan het?” vra die donkie vir Bileam.

Numeri 22

Numeri 22:21-32