Numeri 22:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die donkie die engel van die Here sien staan, het hy teenaan die muur probeer verbyskuur. Bileam se voet is teen die muur vasgedruk. Bileam het hom toe weer geslaan.

Numeri 22

Numeri 22:15-26