Daardie nag het die Here na Bileam toe gekom en vir hom gesê: “Hierdie mans het jou kom ontbied. Gaan dan nou saam met hulle. Jy mag egter net doen wat Ek vir jou sê.”