Numeri 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die volgende oggend het Bileam opgestaan en vir die amptenare van Balak gesê: “Gaan terug na julle land toe. Die Here het vir my gesê ek mag nie saam met julle gaan nie.”

Numeri 22

Numeri 22:12-16