Numeri 21:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het mense uitgestuur om Jaser te gaan verken. Hulle het dit saam met sy omringende dorpies ingeneem en die Amoriete verjaag wat daar gebly het.

Numeri 21

Numeri 21:28-35