Numeri 21:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het hom egter in die geveg verslaan. Hulle het sy land by hom afgevat vanaf die Arnonrivier tot by die Jabbokspruit teenaan die Ammoniete. Die Ammoniete het hulle gebied verdedig.

Numeri 21

Numeri 21:22-32