Numeri 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Kanaänitiese koning van Arad het in die Negevwoestyn gewoon. Hy het gehoor dat die Israeliete in aantog was met die pad wat na Atarim loop. Hy het teen Israel geveg en van hulle mense gevange geneem.

Numeri 21

Numeri 21:1-9