Numeri 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan vat die stok voor die altaar. Jy en Aäron moet al die mense bymekaarkry. Terwyl hulle kyk, moet jy die rots beveel om water te gee. Daar sal genoeg water uit die rots kom sodat die mense en hulle diere hulle versadig kan drink.”

Numeri 20

Numeri 20:3-9