Numeri 20:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het hom laat weet: “Ons sal met die grootpad langs hou. As ons of ons vee van jou water drink, sal ons daarvoor betaal. Ons wil werklik niks anders doen nie as net om deur jou gebied te trek.”

Numeri 20

Numeri 20:9-25