Numeri 2:9-29-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Almal aan Ruben se kant is altesaam 151 450. Wanneer Israel verder gaan, moet hulle tweede vertrek.

17. “Die Leviete sal van die middel van die kamp af vertrek. Soos hulle gestaan het, het die stamme in dieselfde volgorde agter hulle vaandels aan getrek.

24. Die manskappe aan Efraim se kant van die tabernakel is 108 100. Hulle moet altyd derde versit, net na die Leviete.

Numeri 2